Info: Your browser does not accept cookies. To put products into your cart and purchase them you need to enable cookies.
E-mail
Dit is tyd om op te kykDit is tyd om op te staan

Dit is tyd om op te staan
View Full-Size Image


Dit is tyd om op te staan

Price per Unit (piece): R100.00

Ask a question about this product

Almal was al platgeslaan weens omstandighede of slegte nuus. Die goeie nuus is, jy hoef nie te bly lê in 'n neerlaag of hopeloosheid nie. Jesus is die opstanding en Hy lewe in jou, so wanneer jy val, kan jy weer opstaan weens Sy teenwoodigheid.