Info: Your browser does not accept cookies. To put products into your cart and purchase them you need to enable cookies.
E-mail
Bou jou huisBreek uit en word groot

Breek uit en word groot
View Full-Size Image


Breek uit en word groot

Price per Unit (piece): R50.00

Ask a question about this product

Dit is onnatuurlik en onnodig om jou lewe soos 'n bonsai te leef in beperking en beknoptheid. Al het 'n bonsai die wil en begeerte om uit te breek en sy volle potentiaal te bereik, kan hy nie want hy is potbedruk. Laat jou wortels diep in God se woord ingaan en groei in elke area van jou lewe.