Info: Your browser does not accept cookies. To put products into your cart and purchase them you need to enable cookies.
E-mail
Dit is nooit te laat om te bid nieDit is tyd om op te staan

Dit is tyd om op te kyk
View Full-Size Image


Dit is tyd om op te kyk

Price per Unit (piece): R100.00

Ask a question about this product

Waar jou oë kyk is waar jou voete gaan volg. In tye van swaarmoedigheid, wanneer negatiwiteit jou oë aftrek is dit juis die tyd om op te kyk na Jesus die Leidsman en Voleinder van jou geloof.