Info: Your browser does not accept cookies. To put products into your cart and purchase them you need to enable cookies.
E-mail
'n Effektiewe deur'n Gesonde kerk

'n Gesindheid wat werk
View Full-Size Image


'n Gesindheid wat werk

Price per Unit (piece): R100.00

Ask a question about this product

Gesindheid is die egtheid van intensies. Ons gesindhede gee ons woorde en dade karakter en is sigbaar in beide. Om agter die kap van die byl te kom is om die gesindheid agter ‘n daad te sien.