Info: Your browser does not accept cookies. To put products into your cart and purchase them you need to enable cookies.
E-mail
(19) Mei-Jun 2009(21) Sep-Okt 2009

(20) Jul-Aug 2009
View Full-Size Image


(20) Jul-Aug 2009

Price per Unit (piece): R20.00

Ask a question about this product

Potensiaal is iets wat bestaan maar wat nog nie ontdek of ontwikkel is nie – soos goud in die grond. Dit is eintlik nog verborge of weggesteek, maar dit kan bereik word. Netso het God in elkeen van ons latente gawes en talente gedeponeer. Dit kan per ongeluk ontdek word of ons kan God vra om dit aan ons te openbaar. 'n Kind gaan sit en speel by 'n klavier en iemand in die vertrek wat musikaal is, tel dit op en sê vir die ouers: “Besef julle die potensiaal wat hierdie kind het?” Om hierdie potensiaal te ontwikkel in die natuurlike kos tyd en geld. In ons geestelike lewens, kos dit ook tyd om by God te gaan hoor wat Sy plan en doel vir ons lewens is.