Info: Your browser does not accept cookies. To put products into your cart and purchase them you need to enable cookies.
E-mail
(18) Mrt-Apr 2009(19) Mei-Jun 2009

(19) Mei-Jun 2009
View Full-Size Image


(19) Mei-Jun 2009

Price per Unit (piece): R20.00

Ask a question about this product

oel dit nie vir jou ook somtyds wanneer jy dringend 'n antwoord of 'n deurbraak nodig het, asof God vertoef nie? Hy doen dit nooit om iemand se lyding te verleng of te vererger nie, maar om Sy wil te laat seëvier. Ons God het die reg om te vertoef omdat Hy die einde ken van die begin af. Soos toe Lasarus se susters Jesus versoek het om te kom omdat hy siek was. Hulle het verwag dat Hy onmiddellik sou kom aangesien hulle huisvriende was. Hulle het selfs 'n manipulerende boodskap gestuur deur te sê, “Lasarus die een wat jy liefhet, is baie siek.” Jesus het egter aspris twee dae ekstra vertoef en toe Hy uiteindelik daar aankom, was Lasarus al vier dae dood. Jesus se tyd is altyd gekoppel aan die wil van die Vader en nie aan ons behoeftes nie. Jesus het gesê Hy doen slegs wat Hy sy Vader sien doen.