Info: Your browser does not accept cookies. To put products into your cart and purchase them you need to enable cookies.
E-mail
(17) Jan-Feb 2009(18) Mrt-Apr 2009

(18) Mrt-Apr 2009
View Full-Size Image


(18) Mrt-Apr 2009

Price per Unit (piece): R20.00

Ask a question about this product

Meer en meer gemeentes is besig om vir die vars beweging van God se Gees ruimte te maak. Soos in die dae van die dissipels, glo ons dat Jesus weer besig is om die Heilige Gees oor Sy kinders uit te blaas. As iemand amper verdrink het, moet hy weer herleef word. Hy ontvang mond-tot-mond asemhaling. Hy het nodig om lewe terug te ontvang en sy oë weer oop te maak. Die eerste een wat hy sien, is die een wat sy lewe gered het. In die begin het God Sy asem in Adam geblaas en Adam het die aangesig van God gesien en dit het hom in 'n verhouding met God geplaas.