Info: Your browser does not accept cookies. To put products into your cart and purchase them you need to enable cookies.
E-mail
(16) Nov-Des 2008(17) Jan-Feb 2009

(17) Jan-Feb 2009
View Full-Size Image


(17) Jan-Feb 2009

Price per Unit (piece): R20.00

Ask a question about this product

Blydskap is een van die noodsaaklikhede in hierdie lewe. Dit is die gom wat verhoudings aanmekaar bind, dit is die atmosfeer waarin geloof groei. Die bron van ware blydskap is die Woord van God. Jeremia 15:16 sê – Toe u woorde gevind is, het ek hulle opgeëet, en u woord was vir my vreugde en vrolikheid vir my hart. Deur in die Woord te bly en die Woord in jou, kan jy die Here vra net wat jy wil en Hy sal jou antwoord sodat jou blydskap volkome kan word. Dit is God se wil dat ons vreugde en vrolikheid sal beleef in hierdie lewe, want die blydskap van die Here is jou krag! En wie het nie daagliks krag nodig nie?