Info: Your browser does not accept cookies. To put products into your cart and purchase them you need to enable cookies.
E-mail
(16) Nov-Des 2008(17) Jan-Feb 2009

(16) Nov-Des 2008
View Full-Size Image


(16) Nov-Des 2008

Price per Unit (piece): R20.00

Ask a question about this product

In moeilike tye word die mat onder jou uitgepluk. Dit is asof jou hele wêreld uitmekaar val. Mense sink in ongeloof, onsekerheid en angs weg. Maar hoe bevoorreg is ons nie dat Christus vir ons 'n standpunt aand die kruis ingeneem het nie! Daarom kan ons op Sy onfeilbare en onwankelbare Woord stand inneem. In goeie tye is dit asof jy op vaste en stabiele grond loop, maar dan begin die grond glibberig en modderrig raak. Jy dink nog jy het vastrapplek, maar skielik gly jy van balans af en verloor jou stabiliteit. Dan word alles wat voorheen vir jou maklik was, skielik moeilik. Jy is onseker en jy weet nie meer wat van jou verwag word nie.