Info: Your browser does not accept cookies. To put products into your cart and purchase them you need to enable cookies.
E-mail
(14) Jul-Aug 2008(16) Nov-Des 2008

(15) Sep-Okt 2008
View Full-Size Image


(15) Sep-Okt 2008

Price per Unit (piece): R20.00

Ask a question about this product

Met die dat dinge altyd so gejaagd is, is bekommernis en angs deesdae so deel van ons lewens. Dan dink ons boonop dat oplossings vir probleme sommer tjoef-tjaf moet plaasvind. En wanneer dit nie vinnig genoeg gebeur nie, is ons eerste reaksie gewoonlik negatiewe gedagtes wat lei tot negatiewe uitsprake wat die ontstaan van alle bekommernis is!