Info: Your browser does not accept cookies. To put products into your cart and purchase them you need to enable cookies.
E-mail
(14) Jul-Aug 2008(15) Sep-Okt 2008

(14) Jul-Aug 2008
View Full-Size Image


(14) Jul-Aug 2008

Price per Unit (piece): R20.00

Ask a question about this product

God se wonderwerke gebeur op baie verskillende maniere. Soms is dit 'n bo-natuurlike ingryping wat jou situasie binne oomblikke handomkeer verander. Ander kere sal God jou geleidelik uit onmoontlike omstandighede uithaal, wat ook 'n ingryping van God is om jou lot ten goede te verander. 'n Antwoord op gebed is ook 'n wonderwerk, waar God uit die bo-natuurlike in die natuurlike 'n verandering ten goede bewerkstellig.