Info: Your browser does not accept cookies. To put products into your cart and purchase them you need to enable cookies.
E-mail
(11) Jan-Feb 2008(12) Mrt-Apr 2008

(12) Mrt-Apr 2008
View Full-Size Image


(12) Mrt-Apr 2008

Price per Unit (piece): R20.00

Ask a question about this product

Die korrekte wielbalansering van ’n voertuig, bepaal hoe gemaklik die rit sal wees. Netso, in ons as kinders van die Here se lewens, is balans van kardinale belang. Hoe maklik gebeur dit nie dat ons vashaak by ’n spesifieke belewenis of waarheid nie en dan kan ons nie verstaan hoekom dinge al hoe meer wankelrig begin voel nie. Kom ons vra onself die vraag: Watter gewiggies plaas ek op my lewensskaal? Faktore wat beslis die skaal uit balans gaan gooi, is sonde, ondankbaarheid, vrees, bekommernis, ongehoorsaamheid en ʼn ongesonde lewensstyl. Hoeveel van dit pak jy op in vergelyking met dankbaarheid, gebed, gehoorsaamheid en toewyding tot ’n gedissiplineerde lewenswyse gebaseer op God se Woord?