Info: Your browser does not accept cookies. To put products into your cart and purchase them you need to enable cookies.
E-mail
(10) Nov-Des 2007(12) Mrt-Apr 2008

(11) Jan-Feb 2008
View Full-Size Image


(11) Jan-Feb 2008

Price per Unit (piece): R20.00

Ask a question about this product

'n Nuwe begin is soos die geboorte van 'n babatjie. Ons eerste kleinkind, Janéy is gebore op die 23ste November 2007. Dit het groot opwinding in ons familie veroorsaak. Maande vooruit het ons reeds met groot entoesiasme allerhande voorbereidings getref, klere gekoop, van 0-3 maande, 3-6 maande, ensovoorts. Haar kamer is voorberei met alles wat sy dalk kan nodig hê. En uiteindelik was die gewag oor, skielik is ons lewens verryk met 'n nuwe mensie wat alreeds haar eie unieke persoonlikheid het, met geweldige potensiaal.