Info: Your browser does not accept cookies. To put products into your cart and purchase them you need to enable cookies.
E-mail
(09) Sep-Okt 2007(11) Jan-Feb 2008

(10) Nov-Des 2007
View Full-Size Image


(10) Nov-Des 2007

Price per Unit (piece): R20.00

Ask a question about this product

Toe God man en vrou geskape het, was beide naak en onbeskaamd. Hulle het intiem met mekaar verkeer en mekaar geniet sonder enige geinhibeerhede. Die rede hiervoor is dat hulle rein van hart was. Die Bybel leer ons dat vir dié wat rein van hart is, alle dinge rein is. Hierdie is God se plan vir die mens. Vandag, in Christus is ons nuwe skepsels en die huwelik is nog steeds ’n verbond van God waar man en vrou vrywillig aan mekaar verbind is. Ons veranwoordelikheid is om ons harte rein te hou sodat die vreugde wat God bestem het vir intimiteit in die huwelik, ons deel mag wees.