Info: Your browser does not accept cookies. To put products into your cart and purchase them you need to enable cookies.
E-mail
(08) Jul-Aug 2007(10) Nov-Des 2007

(09) Sep-Okt 2007
View Full-Size Image


(09) Sep-Okt 2007

Price per Unit (piece): R20.00

Ask a question about this product

Voordat God 'n land genees, kom die vergifnis van sonde, voor die vergifnis van sonde kom bekering. Die eindbestemming van hierdie nasie is in die hande van die Kerk. Ons Christene bepaal Suid-Afrika se toekoms. Gryp die Here aan, smeek om genade, bring die volk voor God! Ons Suid-Afrikaners, is 'n volk oor wie God Sy Naam uitgeroep het.