Info: Your browser does not accept cookies. To put products into your cart and purchase them you need to enable cookies.
E-mail
(07) Mei-Jun 2007(09) Sep-Okt 2007

(08) Jul-Aug 2007
View Full-Size Image


(08) Jul-Aug 2007

Price per Unit (piece): R20.00

Ask a question about this product

Ons weet so baie van die Vader en van Jesus. Tog is ons so onkundig aangaande die Persoon en werking van die Heilige Gees. Dit is 'n jammerte omdat dit juis die Heilige Gees is wat nou op aarde die werke en die wil van God verrig. Hy is hier by ons as God self. Die Heilige Gees is die krag van God. Hy is ook die Een wat dinge in beweging bring. Hy oortuig ons van sonde, geregtigheid en die oordeel. Sonder hom kan ons nie eers God se wil bid nie. Die Heilige Gees is die Gees van Jesus en sonder Hom sal herlewing altyd net 'n abstrakte idee wees. Ons sien dus dat ons nie sonder Hom effektief kan wees as 'n Christen nie. Daarom wy ons hierdie uitgawe daaraan om die Heilige Gees te eer vir wie Hy is en wat Hy in ons lewens doen!