Info: Your browser does not accept cookies. To put products into your cart and purchase them you need to enable cookies.
E-mail
(06) Mrt-Apr 2007(08) Jul-Aug 2007

(07) Mei-Jun 2007
View Full-Size Image


(07) Mei-Jun 2007

Price per Unit (piece): R20.00

Ask a question about this product

Ons is grootgemaak met die idee van “vergewe en vergeet,” en daarom dink ons dat om iemand te vergewe beteken om heeltemal te vergeet. Ons Christene vergewe, maar sukkel om heeltemal te vergeet wat ander aan ons gedoen het. En omdat ons nie heeltemal kan vergeet nie, voel ons skuldig. Dis fisies onmoontlik om iets heeltemal te vergeet! Kom ons veronderstel my beste vriend kap my arm af. Ek het hom vergewe, maar hoe op aarde kan ek vergeet dat ek nie meer 'n arm het nie?