Info: Your browser does not accept cookies. To put products into your cart and purchase them you need to enable cookies.
E-mail
(05) Jan-Feb 2007(07) Mei-Jun 2007

(06) Mrt-Apr 2007
View Full-Size Image


(06) Mrt-Apr 2007

Price per Unit (piece): R20.00

Ask a question about this product

Sommige mense reken dat Jesus het eers in die Nuwe Testament vir die eerste keer Sy verskyning gemaak. Al drie persoonlikhede van die Godheid was van die begin af daar! Jesus was ook van die begin af daar, net soos God die Vader en die Heilige Gees. Die naam Jesus was daar voordat Hy gebore was (Lukas 2:1). Jesus, die Seun van God het nie begin leef toe Maria geboorte gegee het aan 'n baba nie. As dit waar was, beteken dit dat Jesus 'n begin en ook 'n einde het. Maar, Hy is die Alfa en die Omega, Hy het geen begin of einde nie! In hierdie uitgawe van Manna (en in die volgende 2 uitgawes) gaan ons van boek na boek deur die Ou Testament gaan, opsoek na Jesus se identiteit. Ons kan verseker weet dat ons Hom daar sal vind, want die Nuwe Testament sê so.