Info: Your browser does not accept cookies. To put products into your cart and purchase them you need to enable cookies.
E-mail
(04) Okt-Nov 2006(06) Mrt-Apr 2007

(05) Jan-Feb 2007
View Full-Size Image


(05) Jan-Feb 2007

Price per Unit (piece): R20.00

Ask a question about this product

Die meeste storms tref ons onverwags, sonder waarskuwing, wanneer ons geheel en al onvoorbereid daarvoor is. Dikwels ruk dit ons heeltemal van balans af en werp dit ons in 'n spiraal van wanhoop en moedeloosheid. Die omstandighede van 'n storm, skreeu soms so hard. Juis daarom is dit so belangrik dat ons die stil stem van die Waarheid, die Woord van God, sy regmatige plek in ons lewens sal gee. Dit is al manier om geloof te behou en uiteindelik wyser uit die krisis te kom om toegerus te wees om weer ander te kan help.