Info: Your browser does not accept cookies. To put products into your cart and purchase them you need to enable cookies.
E-mail
God wag jou inGod wag jou in

God wag jou in
View Full-Size Image


God wag jou in

Price per Unit (piece): R35.00

Ask a question about this product

Mense word gereeld ingewag met slegte nuus of selfs deur rowers. Die skok van so iets is omdat ‘n mens nie tyd gehad het om jou voor te berei daarop nie. Hier is goeie nuus. God wag jou ook in met genade, vergifnis, aanvaarding, seëninge, hoop en vreugde.