Info: Your browser does not accept cookies. To put products into your cart and purchase them you need to enable cookies.
E-mail
Geloof reeksGeloof: Dood of lewendig

Geloof: Dood of lewendig
View Full-Size Image


Geloof: Dood of lewendig

Price per Unit (piece): R35.00

Ask a question about this product

Soos 'n dooie lyk wat stille en niks kan vermag nie, so is geloof wat passief is en net rondle.Geloof sonder werke is soos 'n kar wat luier. Dit het die potentiaal om te beweeg, maar die rat moet die krag van die enjin tot die wiele beskikbaar stel. Jou geloof moet in rat kom en die krag van God se Woord vrystel.