Info: Your browser does not accept cookies. To put products into your cart and purchase them you need to enable cookies.
E-mail
Dit is tyd om te saaiDors na God

Dit is tyd om te saai
View Full-Size Image


Dit is tyd om te saai

Price per Unit (piece): R35.00

Ask a question about this product

As daar nie gesaai word nie, is daar nie 'n oes nie. God gee saad vir die saaier, maar hy moet besluit om dit in vrugbare grond te saai. Saad in 'n sak is rotkos en almal weet 'n rot gee nie 'n oes terug van wat hy eet nie. Die beginsel is van toepassing op elke aspek van die lewe.