Info: Your browser does not accept cookies. To put products into your cart and purchase them you need to enable cookies.
E-mail
God het 'n plan vir jou leweGod het 'n plan vir jou lewe

God het 'n plan vir jou lewe
View Full-Size Image


God het 'n plan vir jou lewe

Price per Unit (piece): R35.00

Ask a question about this product

Dikwels het ons 'n plan vir ons lewens, maar dit werk nie prakties uit nie. Al wat dit meebring is frustrasie en 'n skuldgevoel. God het 'n wonderlike plan vir jou lewe en dit sluit in sy wil vir jou lewe, sy seëninge en 'n hoopvolle toekoms. Hoor by Hom, Hy sal jou sê.