Info: Your browser does not accept cookies. To put products into your cart and purchase them you need to enable cookies.
E-mail
Beginsels van integriteitBegrawe maar nie dood nie

Beginsels van integriteit
View Full-Size Image


Beginsels van integriteit

Price per Unit (piece): R50.00

Ask a question about this product

Integriteit is die volhouding van Bybelse en morele beginsels. As 'n mens standvastig in die lewe wil wees, moet jy beginselvas wees. Dit help nie mens het 'n hart vir God, maar nie 'n rugraat om dit op te hang nie. Jou karakter is die DNA van jou lewe.