Info: Your browser does not accept cookies. To put products into your cart and purchase them you need to enable cookies.
E-mail
Die krag van lofDie meester het jou nodig

Die meester het jou nodig
View Full-Size Image


Die meester het jou nodig

Price per Unit (piece): R35.00

Ask a question about this product

Sommige mense gaan deur die lewe met hulle koppe wat hang in hopeloosheid en doelloosheid. Hulle het hulself oortuig dat hulle geen betekenis of waarde het nie en dat niemand hulle nodig het nie. Alhoewel God ons nie eintlik nodig het nie, het Hy 'n keuse gemaak dat ons medewerkers saam met Hom sal wees. God wil jou gebruik.