Info: Your browser does not accept cookies. To put products into your cart and purchase them you need to enable cookies.
E-mail
Gebeds reeksGebruik jou krag

Gebruik jou krag
View Full-Size Image


Gebruik jou krag

Price per Unit (piece): R35.00

Ask a question about this product

Somtyds sê mense ek het nie die krag om nog 'n dag deur te sien nie. Jesus sê ek gee julle krag oor al die mag van die vyand. Dit help nie om krag te besit en dit nie te gebruik nie. Ons moet leer om die krag van God vry te laat deur die Woord van God in ons situasies te spreek.