Info: Your browser does not accept cookies. To put products into your cart and purchase them you need to enable cookies.
E-mail
Amper daarAs God praat gebeur dinge

As die gees waai
View Full-Size Image


As die gees waai

Price per Unit (piece): R100.00

Ask a question about this product

Die Gees gee lewe, die vlees voeg niks by nie. Wanneer die Gees van God oor jou begin waai bring Hy lewe, visie, rigting en doelgerigtheid. Blokkasies en spinnerakke word uitgewaai uit jou lewe sodat jy die wind in jou seile kan kry.