Info: Your browser does not accept cookies. To put products into your cart and purchase them you need to enable cookies.
E-mail
Die ABC van GodDie bloed het ook 'n stem

Die antwoord op resessie
View Full-Size Image


Die antwoord op resessie

Price per Unit (piece): R100.00

Ask a question about this product

Resessie is nie iets nuuts vir die mensdom nie. Dit is bloot armoede buite beheer. Resessie is ook nie alleenlik beperk tot finansies nie, maar kan ook van toepassing wees op ‘n huwelik waar die een persoon terugtrek en daar ‘n tekort ontstaan van vertroue, liefde en aanvaarding. Gebed, geloof en blydskap kan ook slagoffers word van resessie. God het egter ‘n baie spesifieke doel daarmee en Hy laat alles meewerk ten goede vir die wat Hom liefhet.