Info: Your browser does not accept cookies. To put products into your cart and purchase them you need to enable cookies.
E-mail
Lig jou kop opLof genees droë tye

Lig jou kop op
View Full-Size Image


Lig jou kop op

Price per Unit (piece): R50.00

Ask a question about this product

As gevolg van moeilike tye en werkloosheid hang baie mense hulle koppe in moedeloosheid en skaamte. Die vyand wil nie hê dat jy jou kop moet oplig en fokus op Jesus nie. Dit is juis wat ons moet doen, want Hy is die Leidsman en Voleinder van ons geloof. God se wil vir jou is dat jy te midde van moeilike tye jou oë afhaal van jou omstandighede en 'n verwagting ontwikkel dat iets goeds met jou sal gebeur.