Info: Your browser does not accept cookies. To put products into your cart and purchase them you need to enable cookies.
E-mail
Geniet jou voordeleGeniet jou voordele

Geniet jou voordele
View Full-Size Image


Geniet jou voordele

Price per Unit (piece): R35.00

Ask a question about this product

Ons vergeet soms van die voordele wat ons s'n is net omdat ons God dien. God se wil vir ons, is nie alleenlik net vir redding nie, maar ook vir genesing, voorspoed, vreugde en 'n kwaliteit lewe. Wanneer ons lewe in die volheid van God se voordele vir ons, dan leef ons nie slegs 'n verrykte lewe nie, maar sal ons vir ander mense 'n rede gee om God te dien.